GEMSBOK-VREDESVALLEI: Die Damas Kultuurfees word die Saterdag, 6 September, by Damas Gastehuis op Vredesvallei, Riemvasmaak gehou.
Vroeg Saterdagoggend word die begraafplaas besoek en die drama van Jakob Marengo opgevoer. Om 09:00 word die fees amptelik geopen met verskillende danse en die amptelike verwelkoming. Die oggend sal verder verloop met ‘n opvoering van Xhosa en Tswana bruilof tradisie, kultuurdanse en verskeie kunstenaars wat gaan optree. Gedurende die dag sal daar verskillende tradisionele dansgroepe optree en Mej. Damas sal ook aangewys word. Die ingang is gratis. Mense wat die dag bywoon, kan kos en drank daar koop. Heelwat kulturele produkte sal te koop aangebied word. Diegene wat wil kom kamp, bring julle eie tente, kampstoele, hoed en sonbril. Om ‘n plek te bespreek of navrae, kan Eliza Namases gekontak word by 081 804 9427. Navrae kan ook gerig word aan damas.dgc@gmail.com. Ingeval die GEMSBOK misgeloop het, volg die skakel https://bit.ly/4lJBrUU

Popular on Aitsa
Budgetary allocations for Lüderitz State Hospital not utilised
- 3 months ago
- 2685 Views
Cactus farming starts bearing fruit on Farm Namseb
- 3 months ago
- 1040 Views
Concerned group calls on minister to investigate Lüderitz Town Council dealings
- 5 months ago
- 767 Views
Never Miss A Post!
Sign up for free and be the first to
get notified about updates.
Search
Recent Post
NTLA Youth Summit and Annual Genocide Commemoration set for Lüderitz
- 6 months ago
- 342 Views
NSS celebrates centenary
- 6 months ago
- 348 Views
More Stories
Copyright © 2025
Network Media
Hub
Network
Innovation Hub
Modal title
...